Home

Welcome to the Heidelberg Gauteng Business Directory. Our aim with this page is to promote our beautiful town. All listing on this page is free. If you want your business added here, please contact us with all your information and a picture of your logo or a relevant photo. We only do businesses in and around Heidelberg.

Welkom by Heidelberg Gauteng se Besigheidsgids. Ons doel met die blad is om ons dorp se besighede te bemark. Besighede op die bladsy word gratis gelys. As jy jou besigheid hier wil byvoeg, kontak ons met al die inligting en ‘n gepaste foto of ‘n logo. Sleg besighede in en om Heidelberg sal gelys word.