Children & Baby Clothes

Stinkstert Babawinkel

Ek het n klein baba winkeltjie by Her Majesteas Salon.

Ons spesialiseer in Uniek, goeie gehalte en handgemaakte geskenkies!

Daar is iets vir almal van Baba boetie en sussie, kleuters en selfs vir Mamma!

Melissa Archer

Address:
Her Majesteas Salon, 67 HF Verwoerd Str, Heidelberg 1441

http://www.facebook.com/stinkstert
071 8981173
melis.archer@gmail.com