Educational Facilities

Hoër Volkskool Heidelberg
Business Genre:
Long Business Description:

Ons Visie:

Om die beste skool te wees waar elke individu die geleentheid kry om sy of haar volle potensiaal te bereik.

Ons Missie:

Om gebalanseerde individue te ontwikkel wat in staat sal wees om hul ideale te verwesenlik:

Vir elke leerder ‘n tuiste te bied waar die leerder se volle potensiaal ontwikkel word op akademiese-, kulturele- en sport gebied deur toegewyde opleiding en afrigting met ondersteuning van die personeel- en ouergemeenskap.
Waar met trots ‘n eie identiteit gevestig word binne ‘n verantwoordbare waardestelsel en sosiale verantwoordeliksheidsfeer, gebaseer op ‘n ordelike interaktiewe onderrigstrategie.

 

 

Business Website Address:
Business Phone Number:
016 341 3165
Business Fax:
016 341 3987
Business Contact Email:
Laer Volkskool Heidelberg
Business Genre:
Long Business Description:

H/V Voortrekker en Begemanstraat, Heidelberg

Laer Volkskool is gestig op 24 Julie 1903. Gedurende 2003 vier ons ‘n eeu van uitmuntende onderwys!

Die enigste en eerste Laerskool in Suid Afrika wat tesame met die Vaalkampus van Noordwes – Universiteit mik na THINKING SCHOOL akkreditasie.

Die programleier Prof. Mary Grosser werk nou saam met die personeel om hul doelwitte te bereik om as onderwysers, kinders en ouers toegerus te word met die nodige vermoëns om:

nuut te dink oor probleme
innoverend te wees
selfvertroue te hê en
‘n suksesvolle toekoms in ‘n steeds veranderende wêreld na te streef.

Hierdie is net ‘n bewys dat Laer Volkskool ‘n dinamiese skool is, wat nie bang is om die eerste tree te gee om die Einsteins van môre te help vorm nie.

ONS VISIE:
Ons neem ‘n gelukkige kind met behulp van Bybelse normes en waardes, dissipline en positiewe samewerking na die kruin van sukses!

ONS MISSIE:
Ons streef na:

‘n Kultuur van uitnemende onderwys
Gesonde finansiele bestuur
Effektiewe kommunikasie tussen alle vennote
Optimale bestuur van infrastruktuur
Effektiewe uitdra van ‘n positiewe, dinamiese beeld.
Algehele betrokkenheid

Business Website Address:
Business Phone Number:
016 341 6216/7
Business Fax:
016 341 2900
Business Contact Email:
Laerskool AG Visser
Business Name:
Business Genre:
Long Business Description:

Visie

Die skool wat ‘n verskil maak in jou kind se lewe.
Die skool waar elke leerder iemand is.
Die skool vir die kind, nie die kind vir die skool nie.

Business Website Address:
Business Phone Number:
016 341-6143 / 2631
Business Fax:
086 635 8449
Business Contact Email: