Lewerkoekies

Elandsfontein Vars Vleis
Long Business Description:

Dié Beste én lekkerste vleis kry by ELANDSFONTEIN SLAGHUIS.

Bederf jouself met smaaklike lewerkoekies of steek die vuur aan en sit die Hoendertjoppies.

Heerlike groot plaas hoenders
Biltong
Droë wors
Beskuit en ander gebak

Verwerking van wild, beeste, skape en varke.

Sien jou by die een-stop slaghuis van Heidelberg. 016 341 4855. Ons is geleë op die hoek van Schoeman- en Albertstraat (Langs Hi-Q tyres)

Ons facebook blad: https://www.facebook.com/elandsfontein.varsvleis

 

Business Website Address:
Business Phone Number:
016341 4855
Business Contact Email: