Global Wheel (PTY) LTD

Global Wheel (Pty) Ltd is a stones-throw away from Johannesburg’s bustling city centre at just 47km (SE). Located in the quiet and tranquil town of Heidelberg (Gauteng), we border the picturesque Suikerbos Rand game reserve. Our over 300 strong labour force are fully versed in Customer Expectations and ISO Quality requirements.

Global Wheel (Pty) Ltd was initially established in 2005 with the merger of two well-known and reputable entities: Guestro Wheel Heidelberg and GuestrOTR Wheel Engineering (Pty) Ltd.

Our local OEM support to established businesses such as Bell Equipment, Dezzi’s, Toyota, Nissan, BAE Land Systems, Dorbyl DCD and Reva ICP remains unblemished, and as such has allowed us to expand intoother markets worldwide.

Global Wheel (Pty) Ltd has experienced exponential growth within the mining sector through working closely with tyre fitment agents such as: Tyre Corporation, Kal-Tire, Trentyre, MaxT Solutions and IMEX.

As our “CRADLE TO GRAVE” RIM MANAGEMENT concept continues to mature, so does our continued presence on the various MINING sites. Whether that be surface and/or underground. This incredible management system has ensured the establishment of a much higher level of safety standard and dramatically minimised the inherent dangers associated with inflated RIM and TYRE assemblies.

While our traditional “home base” is South Africa, our Rim Repair Facility in ZAMBIA will be fully operational by June 2013. Activities thereafter will be extended into the DRC. This will be complemented by a similar facility in GHANA (West Africa) towards the end of 2013.

Our NAMIBIAN facilities will be used for warehousing and rim inspections only. However we will use our prime location in Walvis Bay as a “spring board” into both WEST AFRICA and ANGOLA.

Likewise, MOZAMBIQUE and ZIMBABWE will be serviced by using strategic partnerships already developed and active in both respective countries.

Our traditional business to NORTH AMERICA, EUROPE, ASIA and AUSTRALIA will continue to be supported by our ever growing sales team

Heidelberg Steel

Frans le Roux, owner of Heidelberg Steel, was involved in the erection of steel structures since 1973. In 2000 he started Heidelberg Steel, situated in Heidelberg Gauteng.

Heidelberg Steel erects steel structures throughout South Africa and it’s neigbouring countries eg. Namibia, Angola and Mozambique.

Heidelberg Steel also supply steel products for DIY projects.

Hoër Volkskool Heidelberg

Ons Visie:

Om die beste skool te wees waar elke individu die geleentheid kry om sy of haar volle potensiaal te bereik.

Ons Missie:

Om gebalanseerde individue te ontwikkel wat in staat sal wees om hul ideale te verwesenlik:

  • Vir elke leerder ‘n tuiste te bied waar die leerder se volle potensiaal ontwikkel word op akademiese-, kulturele- en sport gebied deur toegewyde opleiding en afrigting met ondersteuning van die personeel- en ouergemeenskap.
  • Waar met trots ‘n eie identiteit gevestig word binne ‘n verantwoordbare waardestelsel en sosiale verantwoordeliksheidsfeer, gebaseer op ‘n ordelike interaktiewe onderrigstrategie.

 

 

Laer Volkskool Heidelberg

H/V Voortrekker en Begemanstraat, Heidelberg
Laer Volkskool is gestig op 24 Julie 1903. Gedurende 2003 vier ons ‘n eeu van uitmuntende onderwys!
Die enigste en eerste Laerskool in Suid Afrika wat tesame met die Vaalkampus van Noordwes – Universiteit mik na THINKING SCHOOL akkreditasie.

Die programleier Prof. Mary Grosser werk nou saam met die personeel om hul doelwitte te bereik om as onderwysers, kinders en ouers toegerus te word met die nodige vermoëns om:

  • nuut te dink oor probleme
  • innoverend te wees
  • selfvertroue te hê en
  • ‘n suksesvolle toekoms in ‘n steeds veranderende wêreld na te streef.

Hierdie is net ‘n bewys dat Laer Volkskool ‘n dinamiese skool is, wat nie bang is om die eerste tree te gee om die Einsteins van môre te help vorm nie.

ONS VISIE:
Ons neem ‘n gelukkige kind met behulp van Bybelse normes en waardes, dissipline en positiewe samewerking na die kruin van sukses!

ONS MISSIE:
Ons streef na:

  • ‘n Kultuur van uitnemende onderwys
  • Gesonde finansiele bestuur
  • Effektiewe kommunikasie tussen alle vennote
  • Optimale bestuur van infrastruktuur
  • Effektiewe uitdra van ‘n positiewe, dinamiese beeld.
  • Algehele betrokkenheid

Laerskool AG Visser

Visie

  • Die skool wat ‘n verskil maak in jou kind se lewe.
  • Die skool waar elke leerder iemand is.
  • Die skool vir die kind, nie die kind vir die skool nie.

Dankbaar Vleismark

Kom Proe!
Oepsies, Lekkerbekkies, Flaminke, Heidelbergertjies en die lekkerste wors.

Hampers beskikbaar en verpakkings word gedoen volgens u behoefte. Gratis aflewering binne 15 km radius vir aankope bo R150.
Spitbraaie

Verhuring van spitbraais, kredietkaart fasiliteite en vakuumverpakking.

Kontak Christo de Lange of besoek ons by  99 H F Verwoerdstraat

99 H F Verwoerdstraat
Heidelberg
Tel: 016 341 2342
Cell:082 371 6299
dankbaarvleis@gmail.com
www.dankbaarvleis.co.za