De Hoek Bloemiste

De Hoek Bloemiste
Business Genre:
Long Business Description:

De Hoek Bloemiste wil net uitstekende dienste aan hul kliente voorsien.

Die hoek Bloemiste is geleƫ te Heidelberg Gauteng 6 Smit straat

De Hoek Bloemiste wil aan ons kliente die moontlikheid bied om kontrakte met ons te teken, sodat De Hoek Bloemiste elke week kan sorg dat daar vars blomme in n kantoor kan wees.

De Hoek Bloemiste spesialiseer in:
Funksies
Troues
Kantoor rangskikkings
Ruikers
Bosse blomme
Begrafnisse
Verjaarsdae
Teetuin op die perseel.

Skakel ons vir enige rangskikkings vir n onthaal.

Business Phone Number:
082 062 1642
Business Fax:
086 547 1787
Business Contact Email: