Heidelberg First Responders

Heidelberg First Responders
Business Genre:
Long Business Description:

Elke First Responder respond met hul eie voertuie, en het al hul eie toerusting, gereed om te help waar nodig is.

In ‘n noodgeval, by die huis, werk, pad ongeluk ens, kontak ons gerus vir hulp.

Elzona 082 496 8317
Sam 083 653 9923
Jurie 076 658 3682
George 071 679 5312
Neville 082 924 7052
Willem 083 611 9589
Jean-Pierre 073 005 7255
Christene 071 714 3397
Juan 0836509750

Al hierdie First Responders is vrywilligers, en hier om die gemeenskap te help. Sponsors word ook gevra vanaf die gemeenskap.

Business Phone Number:
082 496 8317 Elzona