Transport

S J Vervoer

Ek doen trekke met bakkie en sleepwa, verwyder tuinvullis, maak ook buitekamers en motorhuise skoon.
Ek doen ook eenmalige skoonmaak van erwe, vervoer karre en motorfietse op sleepwa. in JHB, PTA, NW en MP.
Vir gratis kwotasie, kontak of whatsapp my, Jacques van den Berg op 0828504263.

0828504263