Biltong

Boerdery Biltong Heidelberg

Biltong met geel vet
Droëwors
Biltong Stokkies
Chilli Bites
Bacon Biltong
Sout & Peper Biltong
Suiker – MSG – Gluten vrye Biltong
Speserye
Souse / Marinades / Konfyt
Tuisgebak
Plaas Brood (vrydae)
Geskenke
Biltong Kerwers / Sny Borde / Messe
Biltong Platters

(016)349-1024 / 083 255 9779
piet@biltongden.co.za
Dankbaar Vleismark

Kom Proe!
Oepsies, Lekkerbekkies, Flaminke, Heidelbergertjies en die lekkerste wors.

Hampers beskikbaar en verpakkings word gedoen volgens u behoefte. Gratis aflewering binne 15 km radius vir aankope bo R150.
Spitbraaie

Verhuring van spitbraais, kredietkaart fasiliteite en vakuumverpakking.

Kontak Christo de Lange of besoek ons by  99 H F Verwoerdstraat

99 H F Verwoerdstraat
Heidelberg
Tel: 016 341 2342
Cell:082 371 6299
dankbaarvleis@gmail.com
www.dankbaarvleis.co.za

http://www.dankbaarvleis.co.za
016 341 2342 / 082 371 6299
dankbaarvleis@gmail.com
Elandsfontein Vars Vleis

Dié Beste én lekkerste vleis kry by ELANDSFONTEIN SLAGHUIS.

Bederf jouself met smaaklike lewerkoekies of steek die vuur aan en sit die Hoendertjoppies.

Heerlike groot plaas hoenders
Biltong
Droë wors
Beskuit en ander gebak

Verwerking van wild, beeste, skape en varke.

Sien jou by die een-stop slaghuis van Heidelberg. 016 341 4855. Ons is geleë op die hoek van Schoeman- en Albertstraat (Langs Hi-Q tyres)

Ons facebook blad: https://www.facebook.com/elandsfontein.varsvleis

 

ELANDSFONTEIN VARS VLEIS.
016341 4855
elandsfontein.varsvleis@gmail.com
Bushveld Meat Co

Ons verskaf heerlike uitvoer kwaliteit wildsvleis en wildsprodukte.  Ons lam is topgehalte.  Slegs AA en AAA graad. Ons biltong verkoop vir hulleself, ons kan nie voorbly nie.

https://www.bushveldmeatco.co.za/
0832276412 / 0832301628
theunis@bushveldmeatco.co.za
, , , , ,